Helen Zille

Helen Zille
Helen Zille
Helen Zille in 2007

Voorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Oktober 2019
Vise Natasha Mazzone
Thomas Walters
Voorafgegaan deur James Selfe

Premier van die Wes-Kaap
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Lynne Brown
Opgevolg deur Alan Winde

Ampstermyn
6 Mei 2007 – 10 Mei 2015
Voorafgegaan deur Tony Leon
Opgevolg deur Mmusi Maimane

Burgemeester van Kaapstad
Ampstermyn
15 Maart 2006 – 30 April 2009
Voorafgegaan deur Nomaindia Mfeketo
Opgevolg deur Grant Haskin (waarnemend)
Dan Plato

Ampstermyn
14 April 2004 – 15 Maart 2006

Lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement
Ampstermyn
6 Mei 2009 – 7 Mei 2019
Ampstermyn
15 Junie 1999 – 13 April 2004

Persoonlike besonderhede
Gebore Otta Helene Zille
9 Maart 1951 (1951-03-09)
Hillbrow, Johannesburg, Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese PartyDemokratiese Alliansie
Eggenoot/-note Johann Maree (sedert 1982)
Kind(ers) Paul, Thomas
Alma mater Universiteit van die Witwatersrand
Religie Verenigde Presbiteriaanse Kerk

Otta Helene "Helen" Zille (gebore op 9 Maart 1951 in Johannesburg) is die Voorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie sedert 20 Oktober 2019. Sy was voorheen premier van die Wes-Kaap (2009–2019), burgemeester van Kaapstad (2006–2009) en is die voormalige leier van die Demokratiese Alliansie (2007–2015). Sy praat Engels, Afrikaans, Xhosa en Duits,[1] en is van gedeeltelike Joodse afkoms.[2]

  1. "Helen Zille biografie" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Augustus 2009. Besoek op 9 Februarie 2017.
  2. Zille’s Jewish roots strike a poignant note at book launch Geargiveer 29 Oktober 2019 op Wayback Machine, South African Jewish Report, 23 November 2016

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search